Wikipedia:Voorbladartikel

Voorbladartikels: die beste van Wikipedia

Hier by die Afrikaanse Wikipedia poog ons om spogartikels voor te berei om op die voorblad te pryk. Hierdie artikels verteenwoordig van die beste skryfwerk en is vooraf gekies deur die gemeenskapslede. Dit beteken egter nie dat die artikels nie verder verbeter kan word nie, maar bloot dat dit al reeds meer aandag geniet het.

Tans is daar 127 artikels wat voorbladstatus behaal het, uit 'n totaal van 10 247. Dus verskyn een uit elke 80 artikels op die onderstaande lys. Nomineer gerus potensiële artikels by Kandidaatartikels vir voorblad of bespreek ander gebruikers se nominasies.


Nuwe toevoegings

Vlag van die DDR

Die Duitse Demokratiese Republiek (DDR) het as 'n Sosialistiese Duitse "Arbeiders- en Boerestaat" tussen 7 Oktober 1949 en 2 Oktober 1990 op die grondgebied van die voormalige Sowjet-besettingsone in Oos-Duitsland en die Sowjet-sektor Berlyn (of Oos-Berlyn) bestaan.

Die staat, wat vyf maande na die stigting van die Westerse Bondsrepubliek Duitsland amptelik uitgeroep is, is steeds deur die Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland (SED), 'n samesmelting van die voormalige Kommunistiese en Sosiaal-Demokratiese Partye van Duitsland, oorheers en het in politieke en ekonomiese opsig steeds 'n deel van die Oosblok gevorm.

...lees verder
Pous Silvester II

Silvester II was die 139ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk en die eerste pous wat uit Frankryk afkomstig was. Sy geboortenaam was Gerbert van Aurillac. Hy was 'n geleerde en het gehelp om Arabiese syfers en astronomie in Europa in te voer. Hy het ook die gebruik van die astrolabium en die armillaarsfeer heringevoer na die Weste.

...lees verder
Kategorie:Geografie

Aardrykskunde

Alexandrië - Alpe - Antarktika - Argentinië - Arktiese Oseaan - Arles - Australië - België - Berlyn - Brasilië - Bretagne - Brussel - Buenos Aires - Bulgarye - Chicago - Duitsland - Frankfurt am Main - Gallië - Genua - Helsinki - Ierland - Japan - Kaapstad - Kambodja - Kanada - Keulen - Krugerwildtuin - Leiden - Libië - Los Angeles - Milwaukee - Monaco - Mont-Saint-Michel - Montreal - Montreux - Moskou - Normandië - Nyldelta - Pireneë - Potsdam - Provence - Quebec - Réunion - Reykjavik - Senegal - Slowakye - Skotland - Straatsburg - Swartwoud - Switserland - Thailand - Tornado - Turyn - Uruguay - Valencia - Vermont - Washington, D.C. - Ysland - Zürich

Kategorie:Biologie

Biologie

Blaar

Buffel - Fotosintese - Mos - Pikkewyn - Pylsterteend - Saffraan

Kategorie:Geskiedenis

Geskiedenis

Finse skitroepe tydens die Winteroorlog

Andries Pretorius - Cetshwayo kaMpande - Etruskers - Gallië - Johanna van Arkel - Kruistog - Middeleeuse kookkuns - Operasie Entebbe - Russiese Rewolusie (1917) - Slag van Magersfontein - Tweede Wêreldoorlog - Warskou Ghetto Opstand - Winteroorlog

Kategorie:Kultuur

Kultuur en samelewing

Twee Australiaanse spelers voer 'n harde duikslag op 'n Engelse speler uit

All Blacks - Simone de Beauvoir - Cristina Fernández de Kirchner - Kaas - Middeleeuse kookkuns - Oktoberfest - Posseël - Reinheitsgebot - Rugby - 2007 Rugby Wêreldbeker - Sider - Slawiese mitologie - Springbokke - Swabies-Alemanniese Karnaval - Webjoernaal

Kategorie:Taal

Taal- en letterkunde

Padteken in Wallies

Frans - Hamlet - Henry James - William Shakespeare - Sweeds - Wallies

Kategorie:Kuns

Die Kunste

Ingmar Bergman - Salvador Dalí - Marlene Dietrich - documenta - Klooster - Krugerstandbeeld - Modernisme - Strokiesverhaal - Andy Warhol

Kategorie:Geesteswetenskappe

Sterrekunde en ruimtevaart

Maan - Maanlanding - Mars (planeet) - Melkweg - Saturnus


Kategorie:Wetenskap

Wetenskap en tegnologie

Wankelenjin

Airbus A380 - Binnebrandenjin - Concorde - Gemene drukbuis brandstofinspuiting - Glas - Hardeskyf - Hernubare energie - Laser - Patent - Pi - Poolkoördinaatstelsel - TGV - Tegnesium - Wankelenjin - Yster


Voorbladartikels 2005 :: Voorbladartikels 2006 :: Voorbladartikels 2007 :: Voorbladartikels 2008




Indien die voorblad nie verfris word met die nuwe week se artikel nie, of indien die geskiedkundige herdenkings steeds die vorige dag se inskrywings vertoon, kan u gerus hier klik sodat dit verfris word.


system wymiany linków SEO Tools wymiana linkami system wymiany linków wymiana linkami kreatyna Gry Online Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Kredyty odnawialne