Wes-Virginië

State of West Virginia
Vlag van West Virginia Staatseël van West Virginia
Vlag van West Virginia Seël van West Virginia
Bynaam: Mountain State
Map_of_USA_highlighting_West Virginia
Ander VSA-deelstate
Hoofstad Charleston
Grootste stad Charleston
Goewerneur Joe Manchin (D)
Amptelike tale Geen (Engelsde facto)
Tale
Oppervlakte 62 755 km² (41ste)
 - Land 62 361 km²
 - Water 395 km² (0.6%)
Bevolking (2000)
 - Bevolking 1 808 344 (37de)
 - Bev.digtheid 29.0 /km² (27de)
Toelating tot die Unie
 - Datum 20 Junie 1863
 - Rangorde 35de
Tydsone UTC -5 / Somertyd -4
Breedtegraad 37° 12′ N tot 40° 39′ N
Lengtegraad 77° 43′ W tot 82° 39′ W
Wydte 210 km
Lengte 385 km
Hoogte
 - Hoogste punt 1,427 m
 - Gem. hoogte 460 m
 - Laagste punt 73 m
Afkortings
 - VSA-poskantoor WV
 - ISO 3166-2 US-WV
Webwerf www.wv.gov

Wes-Virginië (Engels: State of West Virginia) is 'n deelstaat in die Appalachen gebied van die Verenigde State van Amerika. Dit het 'n oppervlakte van 62,755 vierkante kilometers en 'n bevolking van sowat 1,8 miljoen mense. Die hoofstad en grootste stad is Charleston. Wes-Viginië word in die noord deur Pennsylvanië, in die ooste deur Maryland en Virginië, in die suide deur Virginië, en in die weste deur Ohio en Kentucky begrens. Dit is die 35ste deelstaat, wat tot die Unie toegelaat was. Onder die Amerikaanse Burgeroorlog het Wes-Virginië van Virginië losgebreek (1863). Die deelstaat is welbekend vir sy natuurlike mooiheid.

Wes-Viginië se bynaam is Mountain State.

Bridge River Valley, Wes-Virginië
Bridge River Valley, Wes-Virginië
Charleston, Wes-Virginië
Charleston, Wes-Virginië
{{{beeld_links}}} Verenigde State {{{beeld_groot}}}
State AlabamaAlaskaArizonaArkansasKaliforniëColoradoConnecticutDelawareFloridaGeorgiaHawaiïIdahoIllinoisIndianaIowaKansasKentuckyLouisianaMaineMarylandMassachusettsMichiganMinnesotaMississippiMissouriMontanaNebraskaNevadaNew HampshireNew JerseyNieu-MexikoNew YorkNoord-CarolinaNoord-DakotaOhioOklahomaOregonPennsilvaniëRhode IslandSuid-CarolinaSuid-DakotaTennesseeTexasUtahVermontVirginiëWashingtonWes-VirginiëWisconsinWyoming
Federale Distrik Washington D.C.
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilandeAmerikaans-SamoaGuamNoordelike MarianasPuerto Rico
Klein afgeleë eilande BakerHowlandJarvisJohnstonKingmanMidwayNavassaPalmyraWake

SEO Tools system wymiany linków SEO Tools tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk