Steengoed

Okinawa-steengoed uit Japan
Okinawa-steengoed uit Japan

Steengoed is wit aardewerk van poreuse en ondeurskynende kwaliteit wat by lae temperatuur gebrand word. Steengoed is in 1760 vir die eerste keer deur die Engelse pottebakker Josiah Wedgwood (1730-1795) gebrand. Bekende soorte steengoed is veldspaat-steengoed (fayence) en kalksteengoed. Fayence (wat na die Italiaanse stad Faenza genoem is) is van natuurlike wit kleur en word dikwels met 'n geverfde glasuur van tin of lood versier.


wymiana linkami SEO Tools kreatyna Gry Online Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Kredyty odnawialne