Skaak

Standaard skaakstukke. Van links na regs: koning, toring, dame, pion, ruiter en loper.
Standaard skaakstukke. Van links na regs: koning, toring, dame, pion, ruiter en loper.
'n Skaakstel en skaakklok.
'n Skaakstel en skaakklok.

Skaak is 'n bordspel vir twee spelers, wat gespeel word op 'n vierkantige bord wat verdeel is in agt rye en agt kolomme, met 64 individuele blokkies wat tradisioneel lig en donker gekleur is. Elke speler het 16 stukke, wat bestaan uit agt pionne, twee torings, twee lopers, twee ruiters, een dame en een koning. Elke stuk skuif op sy eie manier. Die twee kante word onderskei deur kontrasterende kleure. Die doel van die spel is om die koning van die opponent in skaakmat te plaas.

FIDE is die organisasie wat wêreldkampioenskappe reël. Die huidige wêreldkampioen is Viswanathan Anand van Indië.

Die woord 'skaak' kom van die Persiese woord 'sjah', wat koning beteken. Ook die woord 'mat' is Persies en beteken 'dood'.

[wysig] Eksterne skakels


system wymiany linków system wymiany linków system wymiany linków system wymiany linków system wymiany linków tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk