Silesië

Silesië (Schlesien in Duits, Slezsko in Tsjeggies en Śląsk in Pools, byvoeglike naamwoord Silesies) is 'n streeks in Oos-Middel-Europa aan weerskante van die Oderrivier in die Suidweste van Pole, Noorde van Tsjeggië en Suide van Duitsland. Dit was tydens die 17de en 18de eeu 'n bestrede gebied tussen Pruise en Oostenryk en is verdeel in Bo- en Onder-Silesië in 1919 met die Verdrag van Versailles. In 1945, na die Tweede Wêreldoorlog, het Pole die grootste deel van die streek gekry. Dit is hoofsaaklik 'n nywerheidstreek met steenkoolmyne en metaalnywerhede.

[wysig] Sien ook

[wysig] Bronne

  • Crystal, David (ed.); The Cambridge Encyclopedia; Cambridge University Press; Cambridge; 1994.

SEO Tools system wymiany linków SEO Tools tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk