GereedskapAnder tale |
Sekwensiële logikaIn Digitale stroombaan teorie, word sekwensiële logika beskryf as 'n tipe logika stroombaan wat se afvoer afhangklik is van die huidige toevoer sowel as die geskiedenis van die toevoer. Dit kontrasteer met kombinasie logika, wat se afvoer 'n funksie van slegs die huidige toevoer is. Anders gestel bevat sekwensiële logika geheue elemente wat kombinasie logika nie doen nie. Sekwensiële logika word dus ook gebruik om sommige tipes rekenaar geheues te konstrueer, sekere tipes vertraging en stoor elemente, en en:finite state machines. Meeste praktiese rekenaar stroombane is 'n vermenging van sekwensiële en kombinasie logika. Daar is twee tipes finite state machines wat met sekwensiële logika gebou kan word:
|