Richterskaal

Die Richterskaal sterkte is 'n wiskundige tegniek wat gebruik word om die groote van 'n aardbewing te meet.

Dit was ontwikkel in 1935 deur Charles Richter in samewerking met Beno Gutenberg, beide van die California Institute of Technology. Die Richterskaal ken 'n enkele nommer toe aan die sterkte van die aardbewing. Die mees korrekte naam is die ML Skaal (vir local magnitude).


system wymiany linków system wymiany linków system wymiany linków wymiana linkami tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk