Ander tale

Rekenaaringenieur

Die rekenaaringenieurswese is noú verwant aan die Elektroniese Ingenieurswese.

Die fokus is eerder op digitale kommunikasie of digitale hardeware-ontwerp, i.p.v. analoog. Daar is ook sterk klem op programmering, rekenaarnetwerke en algemene kommunikasienetwerke. Die hoofvelde is:

Rekenaarprogrammering

Beheerstelsels

Kommunikasiestelsels

Rekenaarnetwerke

Digitale stroombane (mikroverwerkers)


system wymiany linków system wymiany linków system wymiany linków tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk