Optiese media

Hierdie artikel is geskep deur 'n anderstalige gebruiker en moet nagegaan word vir spelling, sinsbou en woordkeuse. Indien die artikel nie binne die volgende twee weke versorg word nie, mag dit vir verwydering kwalifiseer.


Dit is 'n media (die medium) waarop data gestoor word deur middel van 'n optiese proses, soortgelyk aan 'n CD, die silwerskuif, wat die LP/langspeelplaat die rang afgeloop en verplaas het.

Die inligting (meestal digitaal) word deur middel van 'n laser gelees en geskryf (in die oppervlak ingebrand).

Die volgende val in hierdie kategorie:

 CD, MD, DVD/DVD-RAM, HD-DVD, BD/Blu-Ray Disc, FMD/FMT

Vir die meeste van bogenoemde formate is 'n hele verskeidenheid onderafdelings, soos bv. vir DVD: (DVD-ROM (gepers), DVD-R, DVD-RW, DVD-RAM, DVD+R, DVD+RW, DVD-R DL, DVD+R DL en dan was daar nog sprake gewees van DVD-RW DL en DVD+RW DL (DL = Double Layer, dubbellaag tegnologie). Die meeste van hulle is ook in 'n RW (rewritable/herskryfbare) medium beskikbaar en is bekombaar on 'n formaat van 12 cm (deursnee) en sommige daarvan ook in 8 cm weergawe, met kleiner stoorkapasiteite - hoofsaklik vir mobiele gebruik, soos die Mini-DVD videokameras.


Daar is ook nog 'n magneto-optiese media:

 MD/MiniDisc moes eintlik MO-Disc genoem word   (8 cm diameter)

SEO Tools system wymiany linków system wymiany linków SEO Tools wymiana linkami
kreatyna
kreatyna
www.activebody.pl
Gry Online
Gry Online
www.pozycjonarka.in…
Plaza 3 star hotel Los Angeles

www.triptake.com
krynica noclegi
krynica noclegi,oÅ›rodek, wypoczynk…
gornik.com.pl
Kredyty odnawialne
Kredyty odnawialne
www.eskarbiec.pl