Ondernemingsargitektuur

Ondernemingsargitektuur is 'n tydgeordende, dinamiese ontwerp van 'n onderneming in sy geheel, wat:

  • gebaseer is op 'n verlangde toekomsvisie en migrasieplan
  • opgestel is volgens 'n gemeenskaplike stel riglyne, beginsels en basiese boustene,
  • beoog om 'n bepaalde gemeenskaplike ondernemingsbevoegdheid te vestig
  • die onderneming se kompeterend fiksheid verhoog, risikos bestuur en rykdom skep.
  • prioritiseer in watter volgorde verbeterings geïmplementeer word.

[wysig] Ondernemingsargitektuurdomeine

'n Ondernemingsargitektuur bestaan uit verskeie domeine wat die volgende insluit:

[wysig] Verwante skakels


wymiana linkami system wymiany linków SEO Tools SEO Tools kreatyna Gry Online Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Kredyty odnawialne