Ander tale

Nebraska

State of Nebraska
Vlag van Nebraska Staatseël van Nebraska
Vlag van Nebraska Seël van Nebraska
Bynaam: Cornhuskers State
Map_of_USA_highlighting_Nebraska
Ander VSA-deelstate
Hoofstad Lincoln
Grootste stad Omaha
Goewerneur Dave Heineman (R)
Amptelike tale Engels
Tale
Oppervlakte 200 520 km² (16de)
 - Land 200 520 km²
 - Water 0 07 km² (%)
Bevolking (2000)
 - Bevolking 1 711 263 (38se)
 - Bev.digtheid 8.6 /km² (42de)
Toelating tot die Unie
 - Datum 1 Maart 1867
 - Rangorde 37ste
Tydsone Mountain, Central UTC -7/ -6 Somertyd -6/ -5
Breedtegraad 40° N tot 43° N
Lengtegraad 95° 19' W tot 104° 03' W
Wydte 340 km
Lengte 690 km
Hoogte
 - Hoogste punt 1,653 m
 - Gem. hoogte 790 m
 - Laagste punt 256 m
Afkortings
 - VSA-poskantoor NE
 - ISO 3166-2 US-NE
Webwerf www.nebraska.gov

Nebraska (Engels: State of Nebraska) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van 1,7 miljoen mense en met 'n oppervlakte van 200,520 vierkante kilometers. Dit is een van die deelstate wat in die Groot Vlaktes lê. Nebraska word in die noorde deur South Dakota, in die ooste deur Iowa en Missouri, in die suide deur Kansas en Colorado, en in die weste deur Wyoming begrens. Dit is die 37ste staat wat tot die Unie toegelaat was.

Nebraska se bynaam is Cornhuskers State. Dit het 'n groot landboubedryf. Die woord Nebraska kom van die Chiwere, wat 'vlak water' beteken.

Groot Vlaktes naby Kearney, Nebraska
Groot Vlaktes naby Kearney, Nebraska
{{{beeld_links}}} Verenigde State {{{beeld_groot}}}
State Alabama • Alaska • Arizona • Arkansas • Kalifornië • Colorado • Connecticut • Delaware • Florida • Georgia • Hawaiï • Idaho • Illinois • Indiana • Iowa • Kansas • Kentucky • Louisiana • Maine • Maryland • Massachusetts • Michigan • Minnesota • Mississippi • Missouri • Montana • Nebraska • Nevada • New Hampshire • New Jersey • Nieu-Mexiko • New York • Noord-Carolina • Noord-Dakota • Ohio • Oklahoma • Oregon • Pennsilvanië • Rhode Island • Suid-Carolina • Suid-Dakota • Tennessee • Texas • Utah • Vermont • Virginië • Washington • Wes-Virginië • Wisconsin • Wyoming
Federale Distrik Washington D.C.
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilande • Amerikaans-Samoa • Guam • Noordelike Marianas • Puerto Rico
Klein afgeleë eilande Baker • Howland • Jarvis • Johnston • Kingman • Midway • Navassa • Palmyra • Wake

SEO Tools system wymiany linków system wymiany linków SEO Tools tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk