Missouri
Missouri (Engels: State of Missouri) is 'n deelstaat in die midweste van die Verenigde State met omtrent 5,8 miljoen inwoners. Die hoofstad is Jefferson City and die grootste stad is Kansas City. St. Louis is die grootste grootstadsgebied. Missouri is die 24st deelstaat wat tot die Unie toegelaat was. Missouri word in die noorde deur Iowa, in die ooste deur Illinois and Kentucky, in die suide deur Arkansas, en in die weste deur Kansas en Nebraska begrens.
Missouri se bynaam is The Show-Me-State.
|