Sterrekunde (ook genoem "astronomie") is die wetenskaplike studie van hemelliggame (soos sterre, planete, komete en sterrestelsels) en ander verskynsels buite die Aarde se atmosfeer. Dit konsentreer op die evolusie, fisika, chemie, weerkunde en beweging van hemelliggame, asook die vorming en ontwikkeling van die heelal.
Hierdie kategorie bevat al die artikels op Wikipedia wat verwant is aan sterrekunde.
Hierdie kategorie het die volgende 9 subkategorië, uit 'n totaal van 9.
Die volgende 25 bladsye is in hierdie kategorie, uit 'n totaal van 25.