Java (programmeertaal)

Java is 'n programmeertaal ontwikkel deur Sun Microsystems om platform-onafhanklike programmatuur te ontwikkel. Dit is 'n taal in die C-familie van tale en is sterk objek-georiënteerd. Java-programme benodig 'n Java-looptydomgewing (JRE, Java Runtime Environment) om in uit te voer. Sulke omgewings is vir verskeie bedryfstelsels beskikbaar.

[wysig] Sien ook

  • Java, vir ander betekenisse van die begrip Java.
  • JavaScript, 'n programmeertaal.

wymiana linkami SEO Tools tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk