Inligting

Die ASCII kodes vir die woord "Wikipedia" voorgestel in binêr, die numeriese sisteem wat algemeen gebruik word om rekenaar-inligting te enkodeer.
Die ASCII kodes vir die woord "Wikipedia" voorgestel in binêr, die numeriese sisteem wat algemeen gebruik word om rekenaar-inligting te enkodeer.

Inligting is die resultaat wat verkry word as data versamel, verwerk, gemanipuleer en georganiseer word op so 'n manier dat dit die kennis van die ontvanger verryk.

"Inligting" as konsep het verskeie betekenisse wat wissel van alledaagse gebruik tot tegniese betekenisse. Algemeen gesproke verwys inligting na kommunikasie, beheer, data, vorm, instruksie, kennis, mening, verstandelike begrip, stimulus, patroon en voorstelling.

SEO Tools wymiana linkami SEO Tools SEO Tools system wymiany linków tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk