Gereedskap |
GeleidingsvermoëDie geleidingsvermoë of konduktiwiteit word in die eenheid Siemens gemeet. Dit is die omgekeerde van weerstand (resistansie), d.w.s. 1/R.
I = stroomsterke R = weerstand U = spanningverskil Die geleidingswaarde is die omgekeerde van die weerstand. Die geleidingsvermoë van 'n genormeerde gedimensioneerde stuk van 'n geleier is gevolglik die omgekeerde van die spesifieke weerstand ρ (grieks: rho) en word as die spesifieke geleidingswaarde σ benoem (Geleidingsvermoë = spesifieke geleidingsvermoë). Die afgeleide SI-eenheid van elektriese geleidingsvermoë is S/m (Siemens per meter), ook A/(V·m). Gebruiklik is ook S/cm, m/Ω·mm² en S·m/mm², waarby die samehang 1 S/cm = 100 S/m en 1 m/Ω·mm² = S·m/mm² = 106 S/m geld. [wysig] Sien ook |