FTP-bediener

'n FTP-bediener is 'n rekenaarbediener wat lêers aan gebruikers kan aanbied (deur 'n aflaai aksie) en/of aanvaar (oplaai aksie) deur van die FTP-protokol gebruik te maak.

Gebruikers kan ook maklik lêers uitwis op die bediener deur enige FTP-kliënt van sy/haar keuse te gebruik. Soms beskerm FTP-bedieners van hulle lêers met gebruikersnaam/wagwoord-authentikasie. Indien nie, sal enige anonieme gebruiker ook lêers kan uitvee (delete).

Omdat FTP geen enkripsie bied nie, word gevoelige lêers gewoonlik nie op FTP-bedieners gestoor nie. Daar is egter 'n beter beveiligde soort FTP, genaamd SFTP, wat wel data kan enkripteer voor dit versend word. Die "S" hier staan vir Secure (of veilig).


SEO Tools wymiana linkami wymiana linkami tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk