GereedskapAnder tale
|
EksistensialismeEksistensialisme is 'n filosofiese denkrigting wat 'n aantal onderliggende temas en eienskappe in die menslike bestaan sien, soos angs, vrees, vryheid, 'n doodsbesef en die bewussyn van bestaan. Eksistensialisme is ook 'n lewensbeskouing wat fokus op die betekenis en sin van die lewe en bestaan. Hierdie betekenis staan bo alles anders, ook bo ander wetenskaplike en filosofiese aktiwiteite. Dit is 'n beskouing wat nou saam kan val met sekere teologiese beskouings. [wysig] Eksterne skakels |