Ander tale

Colorado

State of Colorado
Vlag van Colorado Staatseël van Colorado
Vlag van Colorado Seël van Colorado
Bynaam: Centennial State
Map_of_USA_highlighting_Colorado
Ander VSA-deelstate
Hoofstad Denver
Grootste stad Denver
Goewerneur Bill Ritter (D)
Amptelike tale Engels
Tale
Oppervlakte 269,837 km² (8de)
 - Land 269,837 km²
 - Water 0.36 km² (1%)
Bevolking (2000)
 - Bevolking 4 301 261 (22se)
 - Bev.digtheid 16.01 /km² (37de)
Toelating tot die Unie
 - Datum 1 Augustus 1876
 - Rangorde 38ste
Tydsone Mountain: UTC-7/DST-6
Breedtegraad 37°N to 41°N
Lengtegraad 102°03'W to 109°03'W
Wydte 451 km
Lengte 612 km
Hoogte
 - Hoogste punt 4 401 m
 - Gem. hoogte 2 073 m
 - Laagste punt 1010 m
Afkortings
 - VSA-poskantoor CO
 - ISO 3166-2 US-CO
Webwerf www.colorado.gov

Colorado (engels: State of Colorado) is 'n deelstaat van die Verenigde State van Amerika met 'n bevolking van 4,3 miljoen mense. Dit lê tussen die Rotsgebergte en die Groot Vlaktes. Denver is die hoofstad asook die grootste stad. Colorado word in die noorde deur Wyoming en Nebraska, in die ooste deur Nebraska en Kansas, in die suide deur Oklahoma en Nieu-Mexiko, en in die weste deur Utah begrens. Colorado is een van die state wat geen natuurlike grense het nie.

Colorado se bynaam is Centennial State.

Die Colorado Rivier
Die Colorado Rivier
{{{beeld_links}}} Verenigde State {{{beeld_groot}}}
State Alabama • Alaska • Arizona • Arkansas • Kalifornië • Colorado • Connecticut • Delaware • Florida • Georgia • Hawaiï • Idaho • Illinois • Indiana • Iowa • Kansas • Kentucky • Louisiana • Maine • Maryland • Massachusetts • Michigan • Minnesota • Mississippi • Missouri • Montana • Nebraska • Nevada • New Hampshire • New Jersey • Nieu-Mexiko • New York • Noord-Carolina • Noord-Dakota • Ohio • Oklahoma • Oregon • Pennsilvanië • Rhode Island • Suid-Carolina • Suid-Dakota • Tennessee • Texas • Utah • Vermont • Virginië • Washington • Wes-Virginië • Wisconsin • Wyoming
Federale Distrik Washington D.C.
Eilandgebiede Amerikaanse Maagde-eilande • Amerikaans-Samoa • Guam • Noordelike Marianas • Puerto Rico
Klein afgeleë eilande Baker • Howland • Jarvis • Johnston • Kingman • Midway • Navassa • Palmyra • Wake

system wymiany linków SEO Tools tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk