C++

C++ (uitgespreek "see plus plus") is 'n algemene doel programmeringstaal met hoëvlak en laevlak vermoëns. Dit is 'n statiese tipe, vrye-form, gewoonlik gekompileerde taal wat prosedure programmeering, data abstraksie, objek-georiënteerde programmeering, en generiese programmeering . C++ word as 'n middel-vlak taal gesien. Dit beteken dat dit uit 'n konbinasie van hoë- en laevlak faktore bestaan.

Bjarne Stroustrup het C++ in 1979 by Bell Laboratoriums in New Jersey ontwikkel as 'n verwikkeling op sy voorafganer C en dit "C with Classes" gedoop. In 1983 is dit hervernoem na C++.


wymiana linkami SEO Tools system wymiany linków system wymiany linków system wymiany linków tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk