C
- Hierdie artikel handel oor die letter "C". Sien C (dubbelsinnig) vir ander gebruike van die letter.
C is die derde letter van die Latynse alfabet. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "see".
Hebreeuse
gimel |
Feniciëse
gimel |
Vroeë Griekse
Gamma |
Vroeë Latynse
C |
Latere Latynse
C |
 |
 |
 |
 |
 |
|