Baskies

Baskies (in Baskies: euskara) is die taal wat deur die Baske gepraat word. Die Baske is 'n volk in die Pireneë in Noord-Sentraal Spanje en die buurstreek van Suidwes-Frankryk.

Taalkundig is Baskies 'n isolaat ('n geïsoleerde taal), dit word nie as 'n Indo-Europese taal beskou nie en behoort nie aan die Germaanse, Slawiese, Keltiese, Romaans, Balties of enige ander Indo-Europese taalfamilies nie.


system wymiany linków system wymiany linków system wymiany linków system wymiany linków tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk