Atletiek

Atlete hardloop die 1500m naelloop.
Atlete hardloop die 1500m naelloop.

Atletiek is die kollektiewe begrip vir verskeie sport aktiwiteite waarin deelnemers hardloop, spring of voorwerpe gooi. Die naam is afgelei van die Griekse woord, "athlon", wat "kompetisie" beteken.

Sommige tale, soos Duits en Russies, verwys na hierdie aktiwiteite as "ligte atletiek" om dit te onderskei van sportsoorte soos stoei en gewigte optel.

[wysig] Items

Atletiek bestaan uit die volgende items:

[wysig] Eksterne skakels


SEO Tools SEO Tools wymiana linkami SEO Tools tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk