Algoritme

'n Algoritme is 'n eindige stel instruksies wat 'n sekere taak uitvoer. Die instruksies kan die toestand van 'n stelsel verander vanaf die oorspronklike toestand, na 'n voorspelbare eindtoestand. Algoritmes kan gewoonlik geïmplementeer word met 'n rekenaarprogram, en word dus gereeld geassosieer met rekenaarwetenskap, alhoewel algoritmes ook gebruik word om oplossings vir probleme te beskryf sonder dat rekenaars betrokke is.

Belangrike konsepte by algoritmes is onder andere:

  • Sekwensie (die opeenvolging van instruksies)
  • Herhaling
  • Keuse (voorwaardelike uitvoer van instruksies)

Algoritmes moet nie verwar word met rekenaarprogramme nie. 'n Algoritme beskryf die oplossing vir 'n probleem, terwyl 'n rekenaarprogram die implementasie van die oplossing is in een of ander programmeertaal.

[wysig] Sien ook


system wymiany linków system wymiany linków system wymiany linków SEO Tools SEO Tools kreatyna Gry Online Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Kredyty odnawialne