|
|
9 April
9 April is die 99ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (100ste in skrikkeljare). Daar volg nog 266 dae in die jaar.
[wysig] Geboortes
- 1806 - Isambard Kingdom Brunel, ingenieur († 1859).
- 1830 - Eadweard Muybridge, fotograaf († 1904).
- 1835 - Koning Leopold II van België († 1909).
- 1898 - Paul Robeson, sanger, aktivis († 1976).
- 1908 - Victor Vasarely, skilder († 1997).
- 1912 - Lew Kopelew (Lev Kopelev), skrywer († 1997).
- 1919 - J. Presper Eckert, uitvinder van die ENIAC-rekenaar.
- 1926 - Hugh Hefner, uitgewer.
- 1928 - Tom Lehrer, musikant.
- 1932 - Carl Perkins, musikant. († 1998)
- 1933 - Jean-Paul Belmondo, akteur
- 1944 - Leila Khaled, prominente Palestynse vliegtuigkaper.
- 1954 - Dennis Quaid, akteur.
- 1954 - Iain Duncan Smith, Verenigde Koninkryk Lid van die Parlement
- 1957 - Seve Ballesteros, Spaanse gholfspeler.
- 1979 - Ryan Cox, Suid-Afrikaanse fietsryer († 2007).
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansiedae
|