|
|
29 September
29 September is die 272ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender (273ste in skrikkeljare). Daar volg nog 93 dae.
[wysig] Geboortes
- 1518 - Jacopo Tintoretto, Italiaanse skilder (†1594).
- 1547 - Miguel de Cervantes, Spaanse skrywer (†1616).
- 1881 - Jochem van Bruggen, Afrikaanse skrywer (†1857).
- 1912 - Michelangelo Antonioni, Italiaanse rolprentregisseur (†2007).
- 1914 - D.J. Opperman, Afrikaanse digter en akademikus, Dundee, Noord-Natal (†1985).
- 1935 - Jerry Lee Lewis, Amerikaanse rock 'n roll-sanger.
- 1943 - Lech Walesa, Poolse vakbondleier, president en wenner van die Nobelprys vir vrede in 1983 (†1943).
- 1948 - Theo Jörgensmann, Duitse jazz musikant.
- 1951 - Michelle Bachelet die eerste vrouepresident van Chile in Santiago.
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vieringe, en waarmeningsdae
Dae in die Geskiedenis
|