|
|
20 Oktober
- 2000 – Britse aktivis James Mawdsley word in Burma vrygelaat na sy arrestasie weens deelname in protes aksie teen die slagting van etniese minderhede in die land.
- 2007 – Rugby: Suid-Afrika haal die Rugby-Wêreldbeker in Frankryk. Die spel eindig 15:6 teen die Engelse. Die Suid-Afrikanse span stel nog 'n rekord op, omdat hulle die Wêreldkampijoene word, sonder 'n enkele nederlaag in die hele toernooi.
[wysig] Geboortes
[wysig] Sterftes
[wysig] Vakansies, vierings, en waarmeningsdae
Dae in die Geskiedenis
|