Ander tale

1 Februarie

1 Februarie is die 32ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 333 dae in die res van die jaar (334 in skrikkeljare).


<< Februarie 2008 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2
3 4 5 6 7 8 9
10 11 12 13 14 15 16
17 18 19 20 21 22 23
24 25 26 27 28 29
Al die dae


Inhoud

[wysig] Gebeure

  • 900 - Pous Benedictus IV volg Pous Johannes IX op.
  • 1119 - Pous Callixtus II volg Pous Gelasius II op.
  • 1796 - Die hoofstad van Bo-Kanada word geskuif van Newark (nou Niagara-on-the-Lake) na York (nou Toronto), wat as minder kwesbaar vir aanvalle uit VSA geoordeel is.
  • 1884 - Die eerste bundel van die Oxford English Dictionary word gepubliseer.
  • 1946 - Noorweegse politikus Trygve Lie word verkies as die eerste VN Sekretaris-Generaal.
  • 1958 - Egipte en Sirië smelt saam om die Verenigde Arabiese Republiek te vorm.
  • 2003 - Die NASA Ruimtependeltuig Columbia disintegreer bo Texas tydens terugkeer in die aarde se atmosfeer op die tuig se 28ste en finale sending.

[wysig] Geboortes

[wysig] Sterftes

[wysig] Vakansies, vierings en waarnemingsdae


SEO Tools SEO Tools wymiana linkami SEO Tools SEO Tools tanie kredyty gotówkowe kreatyna Plaza 3 star hotel Los Angeles krynica noclegi Sejm Tyk